Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » epikurisme
epikurisme [boodskap #139671] Ma, 11 Julie 2022 15:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
epikurisme
Afbreking: e•pi•ku•ris•me


Selfstandige naamwoord: epikurisme
Meervoud:

Betekenis:
• Leer van Griekse filosoof Epikurus, waarvolgens sensuele genot die hoofdoel van die lewe is.

Gebruik:
• Volgens die epikurisme is "plesier" die hoogste doel van die lewe, maar die manier om dit te ervaar, is om nederig te lewe, kennis op te doen en jou begeertes in toom te hou.

Sinoniem:
• genotsug

Verwant:
• epikuris
• epikuristies

Vertaling:
Engels: epicureanism
Nederlands: epicurisme

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: benoudebors
Volgende onderwerp: kollasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 07:02:27 MGT 2024