Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ysbal
ysbal [boodskap #139661] So, 10 Julie 2022 10:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Ysbal word gespeel.
Ysbal word gespeel.
ysbal
Afbreking: ys•bal
Samestelling: ys + bal


Selfstandige naamwoord: ysbal
Meervoud: ysballe
Verkleinwoord: ysballetjie
Meervoud van verkleining: ysballetjies

Betekenis:
• 'n Bal van bevrore water.
• (sport) Spel waar 'n bal met besems op 'n ysbaan rondgestoot word (geen meervoud).

Gebruik:
• Die kinders gooi mekaar met ysballe.
Ysbal is 'n vreemde sport.

Vertaling:
Engels: ise ball; curling
Nederlands: ijsbal; curling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: antichris
Volgende onderwerp: lansering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 07:05:21 MGT 2024