Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bekendstelling
bekendstelling [boodskap #139657] Sa, 09 Julie 2022 12:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19497
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bekendstelling
Afbreking: be•kend•stel•ling
Samestelling: bekendstel + -ing


Selfstandige naamwoord: bekendstelling
Meervoud: bekendstellinge, bekendstellings
Verkleinwoord: bekendstellinkie
Meervoud van verkleining: bekendstellinkies

Betekenis:
• Die handeling van bekendstel of 'n geleentheid waartydens iets bekendgestel word.

Gebruik:
• Die intrige begin met die bekendstelling van die karakters binne 'n bepaalde situasie.

Sinoniem:
• aankondiging
• bekendmaking
• inleiding
• introduksie
• invoering
• openbaring
• tertafellegging
• tewaterlating
• voorstelling

Afgelei:
• bekendstellingsbrief
• bekendstellingsgeleentheid

Vertaling:
Engels: introduction, launch
Nederlands: introductie, lancering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bekendstel
Volgende onderwerp: degenereer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jul 03 10:04:22 MGT 2024