Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dagteken
dagteken [boodskap #139654] Vr, 08 Julie 2022 18:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19432
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dagteken
Afbreking: dag•te•ken
Samestelling: dag + teken


Werkwoord: dagteken
Verlede tyd: het gedagteken

Betekenis:
• Om 'n datum aan iets te koppel.

Gebruik:
• Die Afrikaanse Taalbeweging dagteken uit die laaste helfte van die 19de eeu.

Sinoniem:
• dateer

Afgelei:
• dagtekening
• ongedagteken

Vertaling:
Engels: to date
Nederlands: dagtekenen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: anderdag
Volgende onderwerp: beendor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 12:41:57 MGT 2024