Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spogter
spogter [boodskap #139651] Vr, 08 Julie 2022 14:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19459
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
spogter
Afbreking: spog•ter
Samestelling: spog + -ter


Selfstandige naamwoord: spogter
Meervoud: spogters
Verkleinwoord: spogtertjie
Meervoud van verkleining: spogtertjies

Betekenis:
• Iemand wat graag spog (dikwels tot ander se ergernis).

Gebruik:
• Jy kan nie 'n woord van daai spogter se grootpraatjies glo nie!

Wisselvorm:
• spogger

Sinoniem:
• bluffer
• grootprater

Verwant:
• spogtery

Vertaling:
Engels: braggart, swaggerer
Nederlands: opschepper

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toewy
Volgende onderwerp: skelmstreek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 06:12:17 MGT 2024