Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » andersins
andersins [boodskap #139646] Do, 07 Julie 2022 11:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
andersins
Afbreking: an•der•sins
Samestelling: ander + sin + -s


Bywoord: andersins

Betekenis:
• In 'n ander sin/opsig; op 'n ander manier.

Gebruik:
• Dit het nie gereën toe ek by die huis weg is nie, andersins sou ek 'n sambreel saamgebring het.

Wisselvorm:
• andersinds

Sinoniem:
• anders
• omgekeerd
• origens

Vertaling:
Engels: otherwise, in another way/manner
Nederlands: anderszins

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: volksetimologie
Volgende onderwerp: termostaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jul 05 19:02:23 MGT 2024