Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toegee
toegee [boodskap #139640] Ma, 04 Julie 2022 17:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18883
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
toegee
Afbreking: toe•gee
Samestelling: toe + gee


Werkwoord: gee toe, toegee
Verlede tyd: het toegegee

Betekenis:
• Om iemand anders se punt in te sien of te aanvaar.

Gebruik:
• As sondaars jou wil verlei, my seun, moenie toegee nie. [Spreuke 1:10]

Spreekwoord:
• Hy wil nie een aks toegee nie. [Hy is koppig en wil nie ingee nie.]

Sinoniem:
• aanvaar
• abdikeer
• erken
• ingee
• insien
• kapituleer
• kompromeer
• konformeer
• swig
• terugstaan
• toelaat
• toestaan
• toestem
• vergun

Antoniem:
• volhard

Afgelei:
• toegeeflik
• toegeepad
• toegeeteken

Vertaling:
Engels: to give in, yield, admit, acknowledge
Nederlands: toegeven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: deksteen
Volgende onderwerp: namate
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 09:27:02 MGT 2024