Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inkorrek
inkorrek [boodskap #139569] Ma, 20 Junie 2022 19:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
inkorrek
Afbreking: in•kor•rek


Byvoeglike naamwoord: inkorrek
Attributief: inkorrekte

Betekenis:
• Wat foutief en nie korrek is nie.
• Wat onbehoorlik en nie gepas is nie.

Gebruik:
• Die antwoord is inkorrek.
• Sy toespraak was polities inkorrek.

Sinoniem:
• foutief
• inakkuraat
• onakkuraat
• onjuis
• onnoukeurig
• onwaar
• vals
• verkeerd

Antoniem:
• korrek

Afgelei:
• inkorrektheid

Vertaling:
Engels: incorrect
Nederlands: incorrect

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: trope
Volgende onderwerp: verwaandheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 06:31:31 MGT 2024