Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tropies
tropies [boodskap #139567] Ma, 20 Junie 2022 15:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die trope op 'n wêreldkaart.
Die trope op 'n wêreldkaart.
tropies
Afbreking: tro•pies


Byvoeglike naamwoord: tropies
Attributief: tropiese

Betekenis:
• Met betrekking tot die trope, of soos in die trope (die ekwatoriale gebied tussen 23° noord en 23° suid).

Gebruik:
• Die gebied se klimaat is warm en tropies.

Hiponiem:
• fototropies
• heliotropies
• hidrotropies
• geotropies
• isotropies
• subtropies

Afgelei:
• subtropies

Vertaling:
Engels: tropical
Nederlands: tropisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tralie
Volgende onderwerp: trope
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 06:45:48 MGT 2024