Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tralie
tralie [boodskap #139566] Ma, 20 Junie 2022 14:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Tralies voor 'n tronkvenster.
Tralies voor 'n tronkvenster.
tralie
Afbreking: tra•lie


Selfstandige naamwoord: tralie
Meervoud: tralies
Verkleinwoord: tralietjie
Meervoud van verkleining: tralietjies

Betekenis:
• Staaf van metaal wat 'n opening afsluit (soos in 'n tronksel of voor 'n venster).

Gebruik:
• Die dief het 'n tralie voor die venster afgesaag.

Afgelei:
• traliebalk
• traliebrug
• traliedeur
• tralieheining
• traliehek
• tralieluik
• tralieskerm
• traliestaaf
• tralievenster
• traliewerk

Vertaling:
Engels: bar, spike
Nederlands: tralie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seedier
Volgende onderwerp: tropies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 06:40:03 MGT 2024