Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » seedier
seedier [boodskap #139565] Ma, 20 Junie 2022 14:03
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
seedier
Afbreking: see•dier
Samestelling: see + dier


Selfstandige naamwoord: seedier
Meervoud: seediere
Verkleinwoord: seediertjie
Meervoud van verkleining: seediertjies

Betekenis:
• 'n Dier wat in die see leef.

Gebruik:
• 'n Seeskilpad is 'n seedier, hoewel dit eiers op die strand lê.

Sinoniem:
• seefauna

Antoniem:
• landdier
• seeplant

Hiponiem:
• dolfyn
• inkvis
• kreef
• rob
• walrus
• walvis

Vertaling:
Engels: marine animal, marine fauna
Nederlands: zeedier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: herdenk
Volgende onderwerp: tralie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 06:46:59 MGT 2024