Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » swier
swier [boodskap #139558] So, 19 Junie 2022 17:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
swier
Afbreking: swier


Selfstandige naamwoord: swier
Meervoud: swiere

Betekenis:
• Grasie en elegansie.
• (verouderd) 'n Dramatiese swaai of draai.

Gebruik:
• Die gaste is met groot swier onthaal.
• Die danser gooi sy maat met 'n swier in die lug.

Afgelei:
• swierbol
• swierig

Vertaling:
Engels: grace, elegance; flourish, swagger
Nederlands: zwier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vergrotend
Volgende onderwerp: splinter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 06:54:03 MGT 2024