Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dankie tog vir die aartappel
Dankie tog vir die aartappel [boodskap #1384] Sa, 19 Julie 2003 18:10 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn wrote:
> (Terloops as mens vir "chips" vra saam met jou fast food hier in
> Amerika, dan kry jy 'n pakkie potato chips en nie die french fries wat
> jy sou verwag nie) :-)
>

Hier is daar nie so 'n probleem nie. Chips is groot slap chips, French
Fries is die klein dunnetjies, en die in pakkies is "crisps".

Lorinda
Re: Dankie tog vir die aartappel [boodskap #1389 is 'n antwoord op boodskap #1384] Sa, 19 Julie 2003 22:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0307191010.2d2a8300@posting.google.com...
> Katryn wrote:
>> (Terloops as mens vir "chips" vra saam met jou fast food hier in
>> Amerika, dan kry jy 'n pakkie potato chips en nie die french fries
> wat
>> jy sou verwag nie) :-)
>>
>
> Hier is daar nie so 'n probleem nie. Chips is groot slap chips, French
> Fries is die klein dunnetjies, en die in pakkies is "crisps".
>
> Lorinda

Ons eet 'n patatje, dis chips,
en chips is die goeters in die sak, wat jy saands eet, om net dik te word
:-))

Patat, het ons in baie soorte, Vlaamse frieten, Raspatat, Franse frietjes en
so aan en so aan.

Natuurlik eet ons dit met mayonaise, my broer uit Amerika sy kinders het vir
my gese, is julle gek, patat met mayonaise te eet, maar toen hulle dit proe
vond hulle dit baie lekker en het 'n resep vir mayonaise te maak mee geneem.

Patat kan jy ook eet met mayo saam met satehsous, tamatiesous, currysous en
gekapte uitjies.

Almal baie lekker, maar baie ja julle weet :-0

GrRico
Re: Dankie tog vir die aartappel [boodskap #1390 is 'n antwoord op boodskap #1389] So, 20 Julie 2003 09:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:...

> Patat, het ons in baie soorte, Vlaamse frieten, Raspatat, Franse frietjes en
> so aan en so aan.

Wat is Vlaamse frieten?


> Patat kan jy ook eet met mayo saam met satehsous, tamatiesous, currysous en
> gekapte uitjies.

Hier is curry sous baie gewild. Die Fish and Chips shop verkoop altyd
curry sous of mushy peas om saam met die chips te gaan.

Lorinda
Re: Dankie tog vir die aartappel [boodskap #1395 is 'n antwoord op boodskap #1390] So, 20 Julie 2003 10:17 Na vorige boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0307200157.50db96@posting.google.com...
> "Rico" skryf in boodskap news:...
>
>> Patat, het ons in baie soorte, Vlaamse frieten, Raspatat, Franse frietjes en
>> so aan en so aan.
>
> Wat is Vlaamse frieten?

Dat is 'n grote patat, die teenoorgestelde van die french fries.
French fries, heet nou tog freedom fries??????

GrRico
Vorige onderwerp: Honey B's
Volgende onderwerp: Re: Mugabe heeft gelijk, blanken moeten het land teruggeven
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 03:35:27 MGT 2024