Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sekerheid
sekerheid [boodskap #139483] Do, 02 Junie 2022 15:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sekerheid
Afbreking: se•ker•heid
Samestelling: seker + -heid


Selfstandige naamwoord: sekerheid
Meervoud: sekerhede

Betekenis:
• Die toestand van seker wees; wat vas staan en nie oor getwyfel word nie.
• Die toestand van veilig wees; nie in gevaar nie.

Gebruik:
• Ek kan met sekerheid sê dat dit nie so is nie.
• 'n Hond sal enigiemand aanval wat sy sekerheid bedreig.

Sinoniem:
• beslistheid
• duidelikheid
• gewisheid
• onbetwisbaarheid
• onvermydelikheid
• stelligheid
• gemoedsrus
• sekuriteit
• veiligheid

Antoniem:
• onsekerheid

Afgelei:
• regsekerheid
• sekerheidsbelange
• sekerheidsdiens
• sekerheidsdoelwit
• sekerheidsfaktor
• sekerheidsgebied
• sekerheidshalwe
• sekerheidsklas
• sekerheidsmaatreël
• sekerheidspersoneel
• sekerheidsraad
• sekerheidsredes
• sekerheidswag
• selfversekerheid
• werksekerheid

Vertaling:
Engels: certainty, surety; safety, security
Nederlands: zekerheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorspring
Volgende onderwerp: onsekerheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 06:24:16 MGT 2024