Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorspring
voorspring [boodskap #139482] Wo, 01 Junie 2022 19:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorspring
Afbreking: voor•spring
Samestelling: voor + spring


Werkwoord: spring voor, voorspring
Verlede tyd: het voorgespring

Betekenis:
• Om iets voor of vinniger as iemand anders te doen.

Gebruik:
• Jy sal moet opskud, voor jou opponente jou voorspring!

Sinoniem:
• antisipeer
• oortref
• troef
• vooruitloop
• uitoorlê

Afgelei:
• voorspringslag

Vertaling:
Engels: to forestall, anticipate, steal somebody's thunder
Nederlands: voorspring

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: storting
Volgende onderwerp: sekerheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 06:37:18 MGT 2024