Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beetpak
beetpak [boodskap #139480] Wo, 01 Junie 2022 15:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beetpak
Afbreking: beet•pak


Werkwoord: pak beet, beetpak
Verlede tyd: het beetgepak

Betekenis:
• Om te gryp en vas te hou.

Gebruik:
• Moenie dat vrees jou beetpak nie.
• Ons het die boosdoener beetgepak en die polisie gebel.

Sinoniem:
• beetgryp
• beetkry
• beetneem
• beetvat
• gryp
• omklem
• takel
• vasgryp
• vasvat

Vertaling:
Engels: to lay hold of, seize, clutch, grapple, capture
Nederlands: beetpakken

Nota:
• Die voorste deel, "beet", is Nederlands vir byt.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verspot
Volgende onderwerp: storting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 06:27:31 MGT 2024