Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » piektyd
piektyd [boodskap #139460] Ma, 30 Mei 2022 10:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20278
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
piektyd
Afbreking: piek•tyd
Samestelling: piek + tyd


Selfstandige naamwoord: piektyd
Meervoud: piektye

Betekenis:
• Die besigste tyd.

Gebruik:
• Elektrisiteit kos meer gedurende piektyd.
• Oor piektyd is die paaie baie besig.

Sinoniem:
• spitstyd

Vertaling:
Engels: peak time
Nederlands: piektijd

Nota:
• "Piektyd" is effens anglisisties, gebruik eerder "spitstyd".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grabbel
Volgende onderwerp: reddingspoging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 22:49:44 MGT 2024