Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pokke
pokke [boodskap #139458] So, 29 Mei 2022 18:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19333
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kind met pokke.
'n Kind met pokke.
pokke
Afbreking: pok•ke


Selfstandige naamwoord: pokke
Meervoud:

Betekenis:
• Aansteeklike virussiekte, gekenmerk deur etterpuisies op die vel.

Gebruik:
Pokke het miljoene sterftes onder mense veroorsaak, maar is later deur inenting uitgeroei.

Wisselvorm:
• pokkies

Hiponiem:
• beespokke
• hoenderpokke
• kinderpokke
• koeipokke
• rampokke
• skaappokke
• varkpokke

Afgelei:
• pokke-epidemie
• pokkerig

Vertaling:
Engels: smallpox
Nederlands: pokken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ondersoekend
Volgende onderwerp: grabbel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 11:01:30 MGT 2024