Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aappokke
aappokke [boodskap #139456] So, 29 Mei 2022 17:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19332
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Persoon met aappokke.
'n Persoon met aappokke.
aappokke
Afbreking: aap•pok•ke
Samestelling: aap + pokke


Selfstandige naamwoord: aappokke
Meervoud:

Betekenis:
• Infeksie by ape wat soos pokke lyk, wat na mense oorgedra kan word.

Gebruik:
• Die simptome van aappokke is koors, spierpyn en vermoeidheid, waarna bultjies op die vel ontstaan wat later in blasies verander.

Vertaling:
Engels: monkeypox
Nederlands: apenpokke

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: glips
Volgende onderwerp: ondersoekend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 10:05:57 MGT 2024