Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » botteloopmaker
botteloopmaker [boodskap #139454] So, 29 Mei 2022 10:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19459
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Botteloopmaker.
'n Botteloopmaker.
botteloopmaker
Afbreking: bot•tel•oop•ma•ker
Samestelling: bottel + oopmaker


Selfstandige naamwoord: botteloopmaker
Meervoud: botteloopmakers
Verkleinwoord: botteloopmakertjie
Meervoud van verkleining: botteloopmakertjies

Betekenis:
• Apparaat waarmee bottels oopgemaak word.

Gebruik:
• Waar bêre jy die botteloopmaker?

Verwant:
• kurktrekker

Vertaling:
Engels: bottle opener
Nederlands: flesopener

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vooraangee
Volgende onderwerp: glips
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 05:18:36 MGT 2024