Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dwelmmisbruik
dwelmmisbruik [boodskap #139422] Sa, 21 Mei 2022 11:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19008
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dwelmmisbruik
Afbreking: dwelm•mis•bruik
Samestelling: dwelm + misbruik


Selfstandige naamwoord: dwelmmisbruik
Meervoud:

Betekenis:
• Die gebruik of toediening van dwelms met nadelige gevolg.

Gebruik:
Dwelmmisbruik is 'n euwel wat al talle mense se lewens verwoes het.

Sinoniem:
• dwelmgebruik
• middelmisbruik

Vertaling:
Engels: drug abuse, substance abuse
Nederlands: drugsmisbruik

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pilaargang
Volgende onderwerp: misbruik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 17:26:13 MGT 2024