Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Linuxcult
Linuxcult [boodskap #1385] Sa, 19 Julie 2003 18:24 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het toe na die link gaan kyk Andries. Dit is baie interessant, maar
ek het gedink ek gaan op baie opwindende dinge afkom, soos Linux cult
members wat Microsoft saboteur en uitroei waar hulle ookal skuil:-))
Met 'n Battle plan en 'n little red book en die hele kaboedel. Is dit
wat julle regtig gaan doen maar julle kan dit net nie op hierdie
stadium bekend maak nie?:-)) Ag kom aan Andries, jy kan vir òns
vertel....:-)

Lorinda
Re: Linuxcult [boodskap #1386 is 'n antwoord op boodskap #1385] Sa, 19 Julie 2003 22:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda wrote:

> Ek het toe na die link gaan kyk Andries. Dit is baie interessant, maar
> ek het gedink ek gaan op baie opwindende dinge afkom, soos Linux cult
> members wat Microsoft saboteur en uitroei waar hulle ookal skuil:-))
> Met 'n Battle plan en 'n little red book en die hele kaboedel. Is dit
> wat julle regtig gaan doen maar julle kan dit net nie op hierdie
> stadium bekend maak nie?:-)) Ag kom aan Andries, jy kan vir òns
> vertel....:-)
>

Ons kan nie uitpraat nie..
Re: Linuxcult [boodskap #1393 is 'n antwoord op boodskap #1386] So, 20 Julie 2003 10:09 Na vorige boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Andries Kriel skryf in boodskap news:...
> Lorinda wrote:
>
>> Ek het toe na die link gaan kyk Andries. Dit is baie interessant, maar
>> ek het gedink ek gaan op baie opwindende dinge afkom, soos Linux cult
>> members wat Microsoft saboteur en uitroei waar hulle ookal skuil:-))
>> Met 'n Battle plan en 'n little red book en die hele kaboedel. Is dit
>> wat julle regtig gaan doen maar julle kan dit net nie op hierdie
>> stadium bekend maak nie?:-)) Ag kom aan Andries, jy kan vir òns
>> vertel....:-)
>>
>
> Ons kan nie uitpraat nie..

Ek het gewèèt daar is 'n plan:-)))

Lorinda
Vorige onderwerp: MSN messenger
Volgende onderwerp: Microsoft biegstuk 1
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 19:29:02 MGT 2024