Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reeksnommer
reeksnommer [boodskap #139283] So, 24 April 2022 07:23
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
reeksnommer
Afbreking: reeks•nom•mer
Samestelling: reeks + nommer


Selfstandige naamwoord: reeksnommer
Meervoud: reeksnommers
Verkleinwoord: reeksnommertjie
Meervoud van verkleining: reeksnommertjie

Betekenis:
• Unieke nommer wat 'n item in 'n reeks identifiseer.

Gebruik:
• Die pistool se reeksnommer is afgevyl.

Sinoniem:
• serienommer

Vertaling:
Engels: serial number
Nederlands: serienummer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tjoepstil
Volgende onderwerp: regeringloos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 08:59:13 MGT 2024