Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » raveelbalk
raveelbalk [boodskap #139280] Sa, 23 April 2022 19:08
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
raveelbalk
Afbreking: ra•veel•balk
Samestelling: raveel + balk


Selfstandige naamwoord: raveelbalk
Meervoud: raveelbalke
Verkleinwoord: raveelbalkie
Meervoud van verkleining: raveelbalkies

Betekenis:
• (boukunde) Dwarsbalk wat die ander balke rondom 'n opening (in 'n dak of vloer) opvang.

Gebruik:
• Die raveelbalk is meestal swaarder as die ander balke, omdat groter kragte daarop inwerk.

Vertaling:
Engels: trimmer beam
Nederlands: raveelbalk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: provokasie
Volgende onderwerp: redaktrise
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 08:56:58 MGT 2024