Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » provokasie
provokasie [boodskap #139279] Sa, 23 April 2022 18:12
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
provokasie
Afbreking: pro•vo•ka•sie


Selfstandige naamwoord: provokasie
Meervoud: provokasies

Betekenis:
• Die opsetlike aanhitsing of uitlokking van 'n ongewenste daad of toestand.

Gebruik:
• In 1895 het Jameson die Transvaalse Republiek sonder provokasie ingeval en na Johannesburg opgeruk.

Sinoniem:
• aanhitsing
• terging
• treitering
• uitdaging
• uitlokking
• uittarting

Verwant:
• provokateur
• provokeer

Vertaling:
Engels: provocation
Nederlands: provocatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: provinsiaal
Volgende onderwerp: raveelbalk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 08:42:56 MGT 2024