Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » provinsiaal
provinsiaal [boodskap #139278] Sa, 23 April 2022 13:53
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
provinsiaal
Afbreking: pro•vin•si•aal


Byvoeglike naamwoord: provinsiaal
Attributief: provinsiale
Partitief: provinsiaals

Betekenis:
• Wat 'n provinsie betref.

Gebruik:
• Atlete neem provinsiaal deel.

Sinoniem:
• gewestelik
• streekgebonde
• territoriaal

Afgelei:
• interprovinsiaal

Vertaling:
Engels: provincial
Nederlands: provinciaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: prospektering
Volgende onderwerp: provokasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 08:57:01 MGT 2024