Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » prospektering
prospektering [boodskap #139277] Sa, 23 April 2022 11:44
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
prospektering
Afbreking: pros•pek•te•ring
Samestelling: prospekteer + -ing


Selfstandige naamwoord: prospektering
Meervoud:

Betekenis:
• Die handeling van prospekteer; die soeke na delfstowwe wat gemyn kan word.

Gebruik:
• Die inwoners betoog teen die beoogde prospektering in die gebied.

Sinoniem:
• eksplorasie
• verkenning

Afgelei:
• prospekteringsaktiwiteite
• prospekteringsmetode

Vertaling:
Engels: prospecting
Nederlands: prospectie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: prosessering
Volgende onderwerp: provinsiaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 08:51:07 MGT 2024