Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » getuiehokkie
getuiehokkie [boodskap #139274] Vr, 22 April 2022 14:38
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
getuiehokkie
Afbreking: ge•tuie•hok•kie
Samestelling: getuie + hokkie


Selfstandige naamwoord: getuiehokkie
Meervoud: getuiehokkies

Betekenis:
• Hokkie in 'n hof vanwaar getuienis gelewer word.

Gebruik:
• Die beskuldigde word na die getuiehokkie geroep.

Sinoniem:
• getuiebank

Verwant:
• beskuldigdebank

Vertaling:
Engels: witness box
Nederlands: getuigenbank

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geheuestokkie
Volgende onderwerp: prontheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 08:31:05 MGT 2024