Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » herpetoloog
herpetoloog [boodskap #139271] Wo, 20 April 2022 17:32
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
herpetoloog
Afbreking: her•pe•to•loog


Selfstandige naamwoord: herpetoloog
Meervoud: herpetoloë

Betekenis:
• Kenner van reptiele en amfibieë.

Gebruik:
• Vivian FitzSimons was 'n Suid-Afrikaanse herpetoloog en 'n direkteur van die Transvaalse museum.

Sinoniem:
• reptielkenner

Verwant:
• herpetologie

Vertaling:
Engels: herpetologist
Nederlands: herpetoloog

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: prokureur
Volgende onderwerp: gastroloog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 08:31:03 MGT 2024