Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » produksielyn
produksielyn [boodskap #139269] Wo, 20 April 2022 13:36
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
produksielyn
Afbreking: pro•duk•sie•lyn
Samestelling: produksie + lyn


Selfstandige naamwoord: produksielyn
Meervoud: produksielyne
Verkleinwoord: produksielyntjie
Meervoud van verkleining: produksielyntjies

Betekenis:
• Die beweging van komponente deur 'n fabriek, van rou materiale tot voltooide produkte.

Gebruik:
• Die eerste Ford Mustang het in 1964 van die produksielyn afgerol.

Vertaling:
Engels: production line
Nederlands: productielijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: moedertaalonderrig
Volgende onderwerp: prokureur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 08:51:00 MGT 2024