Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » patrioties
patrioties [boodskap #139255] Ma, 18 April 2022 12:21
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
patrioties
Afbreking: pa•tri•o•ties


Byvoeglike naamwoord: patrioties
Vergrotende trap: patriotieser
Oortreffende trap: patriotiesste
Attributief: patriotiese

Betekenis:
• Soos 'n patriot; wat deur liefde vir die vaderland gemotiveer is.

Gebruik:
• Hoekom is dit deesdae polities inkorrek om patrioties te wees?

Sinoniem:
• lojaal
• nasionalisties
• trou
• vaderlandsliewend

Antoniem:
• onpatrioties

Verwant:
• patriot
• patriotisme

Vertaling:
Engels: patriotic
Nederlands: patriottisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: patoloog
Volgende onderwerp: patrollie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 08:44:32 MGT 2024