Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » patoloog
patoloog [boodskap #139254] Ma, 18 April 2022 12:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
patoloog
Afbreking: pa•to•loog


Selfstandige naamwoord: patoloog
Meervoud: patoloë

Betekenis:
• Kundige op die gebied van patologie (die wetenskap van siektes).

Gebruik:
• Die patoloog ondersoek die monster vir kankerselle.

Sinoniem:
• siektekenner
• siektekundige

Afgelei:
• fitopatoloog
• paleopatoloog

Verwant:
• patologie
• patologies

Vertaling:
Engels: pathologist
Nederlands: patholoog

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: passasiersitplek
Volgende onderwerp: patrioties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 08:27:06 MGT 2024