Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » passasiersitplek
passasiersitplek [boodskap #139253] Ma, 18 April 2022 12:02
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
passasiersitplek
Afbreking: pas•sa•sier•sit•plek
Samestelling: passasier + sitplek


Selfstandige naamwoord: passasiersitplek
Meervoud: passasiersitplekke
Verkleinwoord: passasiersitplekkie
Meervoud van verkleining: passasiersitplekkies

Betekenis:
• Sitplek vir 'n passasier in 'n voertuig.

Gebruik:
• Ek het my sleutels op die voorste passasiersitplek vergeet.

Antoniem:
• bestuurdersitplek

Vertaling:
Engels: passenger seat
Nederlands: passagiersstoel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: parkering
Volgende onderwerp: patoloog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 08:31:13 MGT 2024