Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » paralities
paralities [boodskap #139250] Ma, 18 April 2022 10:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
paralities
Afbreking: pa•ra•li•ties


Byvoeglike naamwoord: paralities
Attributief: paralitiese

Betekenis:
• Met betrekking tot verlamming.

Gebruik:
• Die man het homself paralities dronk gedrink.

Verwant:
• paralise
• paraliseer

Vertaling:
Engels: paralytic
Nederlands: paralytisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ouderdomspensioen
Volgende onderwerp: parataksis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 14:24:59 MGT 2024