Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opstelskrywer
opstelskrywer [boodskap #139244] So, 17 April 2022 18:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opstelskrywer
Afbreking: op•stel•skry•wer
Samestelling: opstel + skrywer


Selfstandige naamwoord: opstelskrywer
Meervoud: opstelskrywers
Verkleinwoord: opstelskrywertjie
Meervoud van verkleining: opstelskrywertjies

Betekenis:
• Iemand wat opstelle skryf.

Gebruik:
• Ek was nou nie die beste opstelskrywer in my klas nie, maar ek het darem ook nie swak punte gekry nie.

Sinoniem:
• essayis

Vertaling:
Engels: essayist
Nederlands: essayist

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opspraakwekkend
Volgende onderwerp: opstygsnelheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 04:45:42 MGT 2024