Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nerfaf
nerfaf [boodskap #139214] Do, 14 April 2022 20:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nerfaf
Afbreking: nerf•af
Samestelling: nerf + af


Byvoeglike naamwoord: nerfaf
Attributief: nerfaf

Betekenis:
• Met afgeskaafde vel/nerwe.

Gebruik:
• Die seun het sy elmboë en knieë nerfaf afgeval.

Wisselvorm:
• nerf-af

Vertaling:
Engels: skin off
Nederlands: huid eraf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: laaikas
Volgende onderwerp: potas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 13:42:35 MGT 2024