Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Paasfees
Paasfees [boodskap #139212] Do, 14 April 2022 14:16
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Paasfees
Afbreking: Paas•fees


Selfstandige naamwoord: Paasfees
Meervoud: Paasfeeste

Betekenis:
• (Christene) Jaarlikse viering van die opstanding van Jesus Christus uit die dood, die eerste Sondag ná volmaan op of na 21 Maart.
• (Jode) Fees van die ongesuurde brode; Pasga.

Gebruik:
Paasfees val op 'n Sondag, drie dae ná Jesus se kruisiging wat op 'n Vrydag (Goeie Vrydag) plaasgevind het.

Sinoniem:
• Pase

Verwant:
• Paasaand
• paasbolletjie
• paaseier
• paashaas
• paaslam
• paasmaal
• Paasnaweek
• Paasvakansie
• Paasviering

Vertaling:
Engels: Easter; passover
Nederlands: paasfeest

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: paaseier
Volgende onderwerp: laaikas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 08:50:56 MGT 2024