Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aapmens
aapmens [boodskap #139199] So, 10 April 2022 17:22
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aapmens
Afbreking: aap•mens
Samestelling: aap + mens


Selfstandige naamwoord: aapmens
Meervoud: aapmense
Verkleinwoord: aapmensie
Meervoud van verkleining: aapmensies

Betekenis:
• 'n Voorloper van die moderne mens (Homo sapiens).

Gebruik:
• Die aapmens Australopithecus africanus is in die kalksteengrotte van Makapansgat gevind.

Sinoniem:
• grotbewoner
• grotmens
• halfmens
• mensaap

Vertaling:
Engels: apeman
Nederlands: aapmens

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ruimtereis
Volgende onderwerp: sonlig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 08:48:14 MGT 2024