Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ruimtereis
ruimtereis [boodskap #139198] So, 10 April 2022 17:09
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ruimtereis
Afbreking: ruim•te•reis
Samestelling: ruimte + reis


Selfstandige naamwoord: ruimtereis
Meervoud: ruimtereise
Verkleinwoord: ruimtereisie
Meervoud van verkleining: ruimtereisies

Betekenis:
• Reis deur die buitenste ruimte (buite die Aarde se atmosfeer).

Gebruik:
• Die eerste bemande ruimtereis het op 12 April 1961 plaasgevind toe Joeri Gagarin om die aarde gewentel het.

Sinoniem:
• ruimtevaart
• ruimtevlug

Afgelei:
• ruimtereisiger

Vertaling:
Engels: space voyage
Nederlands: ruimtereis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: naelknipper
Volgende onderwerp: aapmens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 08:45:56 MGT 2024