Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » naelskêr
naelskêr [boodskap #139196] So, 10 April 2022 16:38
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Naelskêr.
'n Naelskêr.
naelskêr
Afbreking: na•el•skêr
Samestelling: nael + skêr


Selfstandige naamwoord: naelskêr
Meervoud: naelskêre
Verkleinwoord: naelskêrtjie
Meervoud van verkleining: naelskêrtjies

Betekenis:
• Spesiale skêr om die naels aan die vingers en tone kort te knip.

Gebruik:
• Ek moet my naels sny. Waar is die naelskêrtjie?

Verwant:
• naelknipper
• naelpolitoer
• naelvyl

Vertaling:
Engels: nail scissors, manicure scissors
Nederlands: nagelschaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nadenkend
Volgende onderwerp: naelknipper
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 08:50:23 MGT 2024