Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » middellyn
middellyn [boodskap #139182] Di, 05 April 2022 08:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die middellyn van 'n sirkel.
Die middellyn van 'n sirkel.
middellyn
Afbreking: mid•del•lyn
Samestelling: middel + lyn


Selfstandige naamwoord: middellyn
Meervoud: middellyne
Verkleinwoord: middellyntjie
Meervoud van verkleining: middellyntjies

Betekenis:
• 'n Lyn in die middel van iets (soos 'n sirkel of 'n rugbyveld).

Gebruik:
• Pi is die verhouding tussen die middellyn en die omtrek van 'n sirkel.

Sinoniem:
• diameter

Afgelei:
• middelloodlyn
• middellynmeter

Vertaling:
Engels: centre-line, diameter, axis
Nederlands: middellijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mettertyd
Volgende onderwerp: middellynmeter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 09:01:16 MGT 2024