Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » prioriteit
prioriteit [boodskap #139180] Ma, 04 April 2022 19:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
prioriteit
Afbreking: pri•o•ri•teit


Selfstandige naamwoord: prioriteit
Meervoud: prioriteite

Betekenis:
• Voorrang aan die belangrikste.
• Rangskikking volgens belangrikheid.

Gebruik:
• My familie is my eerste en belangrikste prioriteit.
• Seun, jy moet jou prioriteite in orde kry!

Sinoniem:
• voorkeur
• voorrang

Afgelei:
• prioriteitslys
• prioriteitsoorwegings
• prioriteitsvraag
• prioriteitswaarde
• taakprioriteit

Vertaling:
Engels: priority
Nederlands: prioriteit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: meringue
Volgende onderwerp: mettertyd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 08:39:36 MGT 2024