Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat maak mandela daar
Wat maak mandela daar [boodskap #13867] Vr, 17 April 1998 00:00 na volgende boodskap
Kobus Brits  is tans af-lyn  Kobus Brits
Boodskappe: 5
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Weereens wys Mandela dat hy die sogenaamde unprivileged bevoordeel deur die
plek te besoek waar die boer die kind geskiet het wat hy moontlik gesien het
as 'n oortreder op sy grond.Wat probeer jy bewys Mandela.Boere word deur
julle mense vermoor en dan word die kinders bo op die lyke van die
oorledenes gesiet maar jy Mandela steur jou nie daaraan nie,moet ek julle se
hoekom ,dit is blankes.Hoekom besoek Mandela nie die plek waar die moord op
plaasboere plaasvind nie,maar sonder net hierdie spesifieke gebeurtenis
uit.Dalk is dit histories van aard.
Moet nie hierdie insident as 'n politieke speelbal gebruik nie.

kobus
Re: Wat maak Mandela daar [boodskap #13869 is 'n antwoord op boodskap #13867] Vr, 17 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thomas Jacobs  is tans af-lyn  Thomas Jacobs
Boodskappe: 49
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Volle Lid
In lou writes:

> Kobus Brits wrote:
>>
>> Wat is die doel van Mandela se uitsonderlike besoek op die plek waar die
>> vermeende oortreders op die boer se eiendom doodgeskiet is.Was die SARFU se
>> politieke speelbal dan nie genoeg nie Mandela,of was die exposure te min.
>>
>> kobus

> Dit is miskien die grootste aanklag teen sa politisie vandag - die
> tragiese en onnodige dood van 'n kind word nou tot 'n politieke speelbal
> verlaag deur links (Winnie), middel (Nelson) en regs (Konstant). Maak
> mens siek!

> Laat ons nou sien of hulle so vinning sal wees om die plek te besoek

Hou op ... praat. Die doodskiet van 'n onskuldige kind en 'n motor
ongeluk verskil hemel breed poepol. Die boertjie wat hom daarin
verlustig om kindertjies te vermoor moet goed gedonner word. Ons
grootste prys aan Madiba om die plek van die vuilgat te besoek en
weereens aan almal te bewys wie eintlik nie-barbaars is. Die boertjie
(barbaar) moet aan sy ballas beet gekry word en stadig getorture word,
bliksem.

> waar die 21 kinders vroeer die week in 'n ongeluk gesterf het.
--
Thomas Jacobs - Computing Centre - Rhodes University - Grahamstown
Internet: cc...@hippo.ru.ac.za uucp: ..!uunet!m2xenix!quagga!hippo!cctj
Re: Wat maak Mandela daar [boodskap #13917 is 'n antwoord op boodskap #13867] Ma, 20 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"André" writes: > Hy wys sy ware kleure as rassis! Ek kan nie onthou dat hy die twee ou
> tannies wat in Durban vermoor is se famielie besoek het nie, ook nie die ou
> mense nou die dag op Tzaneen nie, ook nie die man die naweek op
> Potgietersrus nie. Ek kan nie onthou dat hy al ooit eers 'n uitspraak
> gemaak het oor die aanvalle op blankes nie!
>
> Praat van 'n hond in skaap klere!


En het Malan en Strydom en Verwoerd
en die hele string apartheidsvarke
na hulle nou gaan besoek elke keer
as klompe mense vermoor word? Nee,
PW het beveel: roei hulle uit. Hou
op met hierdie onheilige skynheilige
gesanik. Vra liewer hoekom mense op
plase vermoor word. Is dit nie miskien
omdat die meeste van die grondgebied
van SA nog in die hande van 'n handvol
wit boere is nie, terwyl meeste van
die bevolking nog in hole as plakkers
op hulle voorvaders se grond moet sit?

Gloudina Bouwer
Re: Wat maak Mandela daar [boodskap #13918 is 'n antwoord op boodskap #13867] Ma, 20 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
andr...  is tans af-lyn  andr...
Boodskappe: 62
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
Hy wys sy ware kleure as rassis! Ek kan nie onthou dat hy die twee ou
tannies wat in Durban vermoor is se famielie besoek het nie, ook nie die ou
mense nou die dag op Tzaneen nie, ook nie die man die naweek op
Potgietersrus nie. Ek kan nie onthou dat hy al ooit eers 'n uitspraak
gemaak het oor die aanvalle op blankes nie!

Praat van 'n hond in skaap klere!

Kobus Brits wrote in message ...
> Wat is die doel van Mandela se uitsonderlike besoek op die plek waar die
> vermeende oortreders op die boer se eiendom doodgeskiet is.Was die SARFU se
> politieke speelbal dan nie genoeg nie Mandela,of was die exposure te min.
>
> kobus
>
Re: Wat maak Mandela daar [boodskap #13934 is 'n antwoord op boodskap #13867] Di, 21 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Nico wrote:
> Kom ons probeer eerder weer saam positief vorentoe, Gloudina. Jy het dit
> erg nodig. Dink net mooi dinge en sê net mooi dinge oor ander mense! Dit
> gaan so baie help. Want ek is seker jy is eintlik 'n baie mooi mens! Jy
> moet net die eerste tree op 'n positiewe pad gee.
>
> Nico

Jy mors jou tyd Nico - sy word net erger by die dag.

Lou
Re: Wat maak Mandela daar [boodskap #13935 is 'n antwoord op boodskap #13867] Di, 21 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SpareRib  is tans af-lyn  SpareRib
Boodskappe: 5
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
Gloudina?

Regverdig die verkeerd van die verlede nou die verkeerd van vandag?
Ek kan jou redenasie glad nie begryp nie...

Alles is mos nou veronderstel om reg en regverdig te wees of moet al die
blankes in SA eers hulle polse sny, geskiet/verkrag word en indien wel....
vir hoe lank?

>
> En het Malan en Strydom en Verwoerd
> en die hele string apartheidsvarke
> na hulle nou gaan besoek elke keer
> as klompe mense vermoor word? Nee,
> PW het beveel: roei hulle uit. Hou
> op met hierdie onheilige skynheilige
> gesanik. Vra liewer hoekom mense op
> plase vermoor word. Is dit nie miskien
> omdat die meeste van die grondgebied
> van SA nog in die hande van 'n handvol
> wit boere is nie, terwyl meeste van
> die bevolking nog in hole as plakkers
> op hulle voorvaders se grond moet sit?
>
> Gloudina Bouwer
Re: Wat maak Mandela daar [boodskap #13936 is 'n antwoord op boodskap #13867] Di, 21 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote:
> Jy is
> nou maar net bewus daarvan omdat jy dit
> wil sien. Die vorige onreg en korrupsie
> het jy probeer om nie raak te sien nie.
> So, ek sê weer, hou op met sanik. Dis
> nou weer ander mense se beurt om korrup
> en onregverdig te wees. Jou rassegroep
> het hulle beurt gehad.
>
> Gloudina

Nou het ek alles gehoor. So dis nou reg om ander mense te onderdruk as
jy onderdruk was. Wys jou net, een maal van Afrika - altyd van Afrika al
bly jou nou ook in Kanada. Die oorlewing van die sterke. Jy het seker
hande geklap en hoera geskreeu to Mugabe die Matebele uitgemoor het in
Sjonaland, die Hutus en die Tutsis mekaar onderling uitgemoor het en
Biafra was seker vir jou 'n heel lekke partytjie. Om nie eers van
Bosnie" te praat nie. Miskien moet die boere nou die Engelse begin
kortvat vir die Anglo Boere oorlog en die konsentrasie kampe en
terselfdertyd die Tswana's die Zulu.

Ek kan nie glo dat jy, Gloudina die bewaker van mense regte die
aangehaalde deel geskryf het nie.

Cheers
Lou
Re: Wat maak Mandela daar [boodskap #13937 is 'n antwoord op boodskap #13867] Di, 21 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SpareRib  is tans af-lyn  SpareRib
Boodskappe: 5
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
Gloudina?

Regverdig die verkeerd van die verlede nou die verkeerd van vandag?
Ek kan jou redenasie glad nie begryp nie...

Alles is mos nou veronderstel om reg en regverdig te wees of moet al die
blankes in SA eers hulle polse sny, geskiet/verkrag word en indien wel....
vir hoe lank?

>
> En het Malan en Strydom en Verwoerd
> en die hele string apartheidsvarke
> na hulle nou gaan besoek elke keer
> as klompe mense vermoor word? Nee,
> PW het beveel: roei hulle uit. Hou
> op met hierdie onheilige skynheilige
> gesanik. Vra liewer hoekom mense op
> plase vermoor word. Is dit nie miskien
> omdat die meeste van die grondgebied
> van SA nog in die hande van 'n handvol
> wit boere is nie, terwyl meeste van
> die bevolking nog in hole as plakkers
> op hulle voorvaders se grond moet sit?
>
> Gloudina Bouwer
Re: Wat maak Mandela daar [boodskap #13938 is 'n antwoord op boodskap #13867] Di, 21 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SpareRib  is tans af-lyn  SpareRib
Boodskappe: 5
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
Gloudina?

Regverdig die verkeerd van die verlede nou die verkeerd van vandag?
Ek kan jou redenasie glad nie begryp nie...

Alles is mos nou veronderstel om reg en regverdig te wees of moet al die
blankes in SA eers hulle polse sny, geskiet/verkrag word en indien wel....
vir hoe lank?

>
> En het Malan en Strydom en Verwoerd
> en die hele string apartheidsvarke
> na hulle nou gaan besoek elke keer
> as klompe mense vermoor word? Nee,
> PW het beveel: roei hulle uit. Hou
> op met hierdie onheilige skynheilige
> gesanik. Vra liewer hoekom mense op
> plase vermoor word. Is dit nie miskien
> omdat die meeste van die grondgebied
> van SA nog in die hande van 'n handvol
> wit boere is nie, terwyl meeste van
> die bevolking nog in hole as plakkers
> op hulle voorvaders se grond moet sit?
>
> Gloudina Bouwer
Re: Wat maak Mandela daar [boodskap #13939 is 'n antwoord op boodskap #13867] Di, 21 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SpareRib  is tans af-lyn  SpareRib
Boodskappe: 5
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
Gloudina?

Regverdig die verkeerd van die verlede nou die verkeerd van vandag?
Ek kan jou redenasie glad nie begryp nie...

Alles is mos nou veronderstel om reg en regverdig te wees of moet al die
blankes in SA eers hulle polse sny, geskiet/verkrag word en indien wel....
vir hoe lank?

>
> En het Malan en Strydom en Verwoerd
> en die hele string apartheidsvarke
> na hulle nou gaan besoek elke keer
> as klompe mense vermoor word? Nee,
> PW het beveel: roei hulle uit. Hou
> op met hierdie onheilige skynheilige
> gesanik. Vra liewer hoekom mense op
> plase vermoor word. Is dit nie miskien
> omdat die meeste van die grondgebied
> van SA nog in die hande van 'n handvol
> wit boere is nie, terwyl meeste van
> die bevolking nog in hole as plakkers
> op hulle voorvaders se grond moet sit?
>
> Gloudina Bouwer
Re: Wat maak Mandela daar [boodskap #13940 is 'n antwoord op boodskap #13867] Di, 21 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"SpareRib" writes: >
> Gloudina?
>
> Regverdig die verkeerd van die verlede nou die verkeerd van vandag?
> Ek kan jou redenasie glad nie begryp nie...
>
> Alles is mos nou veronderstel om reg en regverdig te wees of moet al die
> blankes in SA eers hulle polse sny, geskiet/verkrag word en indien wel....
> vir hoe lank?

Nee, natuurlik is alles op die oomblik
nie "reg en regverdig" in SA nie. Waar
is dit? Maar ek het geen simpatie met
Afrikaners wat hulle bekke rek oor al
die onreg en onregverdigheid nie. Ek
hoor so van die polse wat afgesny word,
maar almal met wie ons in SA in kontak
is, beweeg vry rond en is blykbaar nie
veel slegter af as vantevore nie. SA
was nog altyd 'n gevaarlike plek om
te bly, veral in die apartheids-era vir
enigiemand wat nie 'n wit vel gehad het
nie. En ek is honderd persent seker dat
daar nou minder onreg en korrupsie is
as gedurende die apartheidsera. Jy is
nou maar net bewus daarvan omdat jy dit
wil sien. Die vorige onreg en korrupsie
het jy probeer om nie raak te sien nie.
So, ek sê weer, hou op met sanik. Dis
nou weer ander mense se beurt om korrup
en onregverdig te wees. Jou rassegroep
het hulle beurt gehad.

Gloudina
Re: Wat maak Mandela daar [boodskap #13941 is 'n antwoord op boodskap #13867] Di, 21 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
SpareRib wrote in message ...
>
> Gloudina?
>
> Regverdig die verkeerd van die verlede nou die verkeerd van vandag?

Meer: in Gloudina se perspektief regverdig leuens oor beweerde verkeerdheid
in die verlede alles wat vandag verkeerd is.

> Ek kan jou redenasie glad nie begryp nie...

Dis eintlik eenvoudig. Dit gaan nie vir haar oor wat reg en verkeerd is nie.
Dit gaan vir haar daaroor dat, as mens wit en Afrikaans is, is jy
"verkeerd". So lank jy hierdie oordeel aanvaar en onophoudelik "mea culpa"
prewel, kan sy jou dalk nog verdra. As jy enigiets anders doen, is jy, in
haar oë, baie, baie stout.

Die ergste is, natuurlik, as jy agter die waarheid probeer kom. Dan moet jy
lig loop, want dan maak jy vir Gloudina baie, baie kwaad.

>
> Alles is mos nou veronderstel om reg en regverdig te wees

Hoe kan jy so naief wees? Natuurlik is alles veronderstel om reg en
regverdig te wees. Maar alles wat reg en regverdig is, is ANC, jy sien!

Groete, Leendert
Re: Wat maak Mandela daar [boodskap #13942 is 'n antwoord op boodskap #13867] Di, 21 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SpareRib  is tans af-lyn  SpareRib
Boodskappe: 5
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
Gloudina?

Regverdig die verkeerd van die verlede nou die verkeerd van vandag?
Ek kan jou redenasie glad nie begryp nie...

Alles is mos nou veronderstel om reg en regverdig te wees of moet al die
blankes in SA eers hulle polse sny, geskiet/verkrag word en indien wel....
vir hoe lank?

>
> En het Malan en Strydom en Verwoerd
> en die hele string apartheidsvarke
> na hulle nou gaan besoek elke keer
> as klompe mense vermoor word? Nee,
> PW het beveel: roei hulle uit. Hou
> op met hierdie onheilige skynheilige
> gesanik. Vra liewer hoekom mense op
> plase vermoor word. Is dit nie miskien
> omdat die meeste van die grondgebied
> van SA nog in die hande van 'n handvol
> wit boere is nie, terwyl meeste van
> die bevolking nog in hole as plakkers
> op hulle voorvaders se grond moet sit?
>
> Gloudina Bouwer
Re: Wat maak Mandela daar [boodskap #13943 is 'n antwoord op boodskap #13867] Di, 21 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ai Gloudina,

Die moeë ou valshede wat jy maar net aanmekaar herhaal - en met
korterwordende tussenposes:

@igs.net wrote in message ...
> "André" writes: > Hy wys sy ware kleure as rassis! Ek
kan nie onthou dat hy die twee ou
>> tannies wat in Durban vermoor is se famielie besoek het nie, ook nie die ou
>> mense nou die dag op Tzaneen nie, ook nie die man die naweek op
>> Potgietersrus nie. Ek kan nie onthou dat hy al ooit eers 'n uitspraak
>> gemaak het oor die aanvalle op blankes nie!
>>
>> Praat van 'n hond in skaap klere!
>
>
> En het Malan en Strydom en Verwoerd
> en die hele string apartheidsvarke
> na hulle nou gaan besoek elke keer
> as klompe mense vermoor word? Nee,
> PW het beveel: roei hulle uit. Hou
> op met hierdie onheilige skynheilige
> gesanik. Vra liewer hoekom mense op
> plase vermoor word. Is dit nie miskien
> omdat die meeste van die grondgebied
> van SA nog in die hande van 'n handvol
> wit boere is nie, terwyl meeste van
> die bevolking nog in hole as plakkers
> op hulle voorvaders se grond moet sit?

So? Die mense sit inderdaad op hul voorvaders se grond? Jou bek moet jem
kry, Gloudina!

Maar dis nie die kwessie nie. Wat, Gloudina, is die gemiddelde en totale
produksiepotensiaal van "die meeste van die grondgebied van SA" wat in wit
besit is, en wat is die gemiddelde en totale produksiepotensiaal van die
grond wat in swart besit is? Dink in terme van dinge soos reënval,
bewerkbaarheid, temperatuursones, ens.

Tydens die debatte oor die 1936 wet op grondverdeling het Dr Jabavu
dieselfde nonsens kwytgeraak as jy hierbo. Hy is die aanbod gemaak: "kom ons
ruil grondgebied uit - ruil die lanbougrond wat swartes beset vir die grond
wat die wittes beset". Hy wou nie hap nie - en daarna is die "swart"
grondgebied met iets soos 50% uitgebrei, as ek reg onthou (Jy kan die storie
in Hansard
kry).

Vir sover die plaasmoorde wel deur hierdie oorsaak gemotiveer word,
Gloudina, is dit ongetwyfeld weens die wanpersepsies soos hierdie wat mense
soos jy al vir dekades bly versprei, al word hulle telkens uitgedaag om die
geldigheid daarvan te bewys.

Dit maak jou aandadig aan die plaasmoorde, weet jy!

Vriendelike groete, Leendert
Re: Wat maak Mandela daar [boodskap #13944 is 'n antwoord op boodskap #13867] Di, 21 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Colin[3]  is tans af-lyn  Colin[3]
Boodskappe: 3
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
On 20 Apr 1998 17:19:35 GMT, wrote:

> "André" writes: > Hy wys sy ware kleure as rassis! Ek kan nie onthou dat hy die twee ou
>> tannies wat in Durban vermoor is se famielie besoek het nie, ook nie die ou
>> mense nou die dag op Tzaneen nie, ook nie die man die naweek op
>> Potgietersrus nie. Ek kan nie onthou dat hy al ooit eers 'n uitspraak
>> gemaak het oor die aanvalle op blankes nie!
>>
>> Praat van 'n hond in skaap klere!
>
>
> En het Malan en Strydom en Verwoerd
> en die hele string apartheidsvarke
> na hulle nou gaan besoek elke keer
> as klompe mense vermoor word? Nee,
> PW het beveel: roei hulle uit. Hou
> op met hierdie onheilige skynheilige
> gesanik. Vra liewer hoekom mense op
> plase vermoor word. Is dit nie miskien
> omdat die meeste van die grondgebied
> van SA nog in die hande van 'n handvol
> wit boere is nie, terwyl meeste van
> die bevolking nog in hole as plakkers
> op hulle voorvaders se grond moet sit?
>
> Gloudina Bouwer

Gloudina, woon jy self nie op eiendom was eers aan die inboorlinge van
Kanada behoort het nie? Gee jou eiendom eers aan hulle terug en dan
het jy miskien 'n reg om so 'n stelling te maak.

Vriendelike Groete

Colin
Re: Wat maak Mandela daar [boodskap #13966 is 'n antwoord op boodskap #13867] Wo, 22 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
| Nee, natuurlik is alles op die oomblik
| nie "reg en regverdig" in SA nie. Waar
| is dit?

Suidpunt van die Afrika kontinent .... Suidelike halfrond ....
Moenie te veel worrie nie - dis heel normaal dat die geheue op hoë ouderdom
effe sal ingee.

Maar ek het geen simpatie met
| Afrikaners wat hulle bekke rek oor al
| die onreg en onregverdigheid nie.

Klink maar bra of jy van jouself praat ....

Ek
| hoor so van die polse wat afgesny word,
| maar almal met wie ons in SA in kontak
| is, beweeg vry rond en is blykbaar nie
| veel slegter af as vantevore nie.

Miskien moet jy meeer as net eeeeen "almal" bevra oor die lewenstoestande
in SA ... Kan ek vir jou 'n paar name stuur ?

SA
| was nog altyd 'n gevaarlike plek om
| te bly, veral in die apartheids-era vir
| enigiemand wat nie 'n wit vel gehad het
| nie

Dis nie wat ek uit swartes se eie monde gehoor het nie, skaars sewe maande
gelede en dus so drie jaar na die verkiesing ....

. En ek is honderd persent seker dat
| daar nou minder onreg en korrupsie is
| as gedurende die apartheidsera.

Soos ons jou ken moet hierdie 100% maar baie gebrekkig wees. Jy was nie
toe daar nie en jy is nie nou daar nie - hoe kan jy weet?
Ek is maar ses maande weg en ek voel al klaar of ek nie meer in voeling is
met SA nie.

Jy is
| nou maar net bewus daarvan omdat jy dit
| wil sien. Die vorige onreg en korrupsie
| het jy probeer om nie raak te sien nie.

En ou Gloudina, nou doen jy net die teenoorgestelde. Haal jou bril af
sodat jy nie meer kan fokus nie, dan kan jy maar gemoedelik vir enige van
die twee kante skree - jy het klaarbryklik op die oomblik nie veel meer
insig nie.

| So, ek sê weer, hou op met sanik. Dis
| nou weer ander mense se beurt om korrup
| en onregverdig te wees. Jou rassegroep
| het hulle beurt gehad.

Is jy nou stupid? Volgens hierdie grepie uit jou versindsel, redeneer jy
dus ook dat die wittes in SA vandag maar kan terroriseer onder die swartes
- bomme kan stel en skole afbrand, want die onregverdigheid van die swartes
regverdig dit?!?! Soos wat jy sê die struggle in die verlede was
regverdig.

Kom ons probeer eerder weer saam positief vorentoe, Gloudina. Jy het dit
erg nodig. Dink net mooi dinge en sê net mooi dinge oor ander mense! Dit
gaan so baie help. Want ek is seker jy is eintlik 'n baie mooi mens! Jy
moet net die eerste tree op 'n positiewe pad gee.

Nico
Re: Wat maak Mandela daar [boodskap #13967 is 'n antwoord op boodskap #13867] Wo, 22 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote:
>
> lou writes:
>>
>> Nou het ek alles gehoor. So dis nou reg om ander mense te onderdruk as
>> jy onderdruk was.
>
> Ou Lou, as 'n Afrikaner wat die
> apartheidsera blykbaar taamlik
> lekker in SA deurleef het, en
> nou nog verskonings maak, dink
> ek dis beter dat jy jou bek nou
> ophou rek oor Hutus en Tutsis
> en Mugabe en Biafra en nog wat.
> JY HET GEEN BEEN OM OP TE STAAN NIE.

Waar het ek verskonings gemaak? Moet nou nie staan en lieg nie. Jou
antwoord bewys dat jy weereens van die heup afskiet sonder om te dink
wat jy skryf. Beantwoord my punt - is dit reg om mense te onderdruk net
omdat jy onderdruk was en dat gooi jy sommer jou Christenskap prekie ook
in. Vir iemand wat die room geskep het en nou soos 'n maanhaar jakkals
op 'n ander duin sit en tjank is jou smoel heeltemal te groot.

Beantwoord die punt en los die jakkals draaie.

>
> Wys jou net, een maal van Afrika - altyd van Afrika al
>> bly jou nou ook in Kanada. Die oorlewing van die sterke.
>
> Nee, nie die oorlewing van die sterkste
> nie, maar van reg en geregtigheid, soos
> ons in SA gesien het.

Maar dit is mos nou nie wat jy in jou vorige post gesê het nie. Ek haal
aan:

" So, ek sê weer, hou op met sanik. Dis
nou weer ander mense se beurt om korrup
en onregverdig te wees. Jou rassegroep
het hulle beurt gehad."

So wat sê jy nou Antie - lyk my jy kan nie so mooi onthou wat jy
voorheen gesê het nie ne? (Korrupsie en onreverdigheid) = (reg en
geregtigheid)? Soos ek gesê het eenmaal van Afrika -... . Nou
verduidelik weer vir ons hoe jy die twee post in opvolging kon skryf?

>
> Maar selfs in Zimbabwe is die einde nog
> nie in sig nie. Volgens een koerant hier
> is een-derde van Zimbabwe bos waar net
> diere lewe, een-derde word bevolk deur
> die nie-blanke bevolking, en die ander
> een-derde bevat die omtrent 4000 plase
> waarop die meestal wit boere bly. Waar
> is die reg en geregtigheid daar. Hoelank
> moet die swart bevolking nog wag vir hul
> regmatige porsie van hulle eie land. En
> wat word in SA gedoen om hierdie onbalans
> reg te stel. Hoop Derek Hanekom doen sy
> werk.
>
> Gloudina

Nou wys jy maar weer net jou onkunde aangaande Afrika. Dit is minder as
een derde van die land waarop blanke boere bly - baie minder. Die feit
van die saak is dat op hierdie grond word byna die hele Zimbabwe se
landbou produksie gelewer - onder andere tabak wat by the way Zim se
grootse uitvoer produk is - byna die helfte van hulle inkomste uit
uitvoere is tabak. Dit word voorspel dat die landbou produksie en
uitvoere met tt 50% sal daal as die Zimregering voortgaan met sy planne.

Die nader kant van die saak is natuurlik dat Zimbabwe tegnies bankrot is
en dat die wereldbank vir Mugabe dreig met die opskorting van hulp as hy
voortgaan met sy onteiningsaksies. Dan is daar natuurlik ook die feit
dat sommige van die onteinde plase nie by die massas uitkom nie maar
opgekoop word teen spotgoedkoop pryse deur parlementslede. Om grond te
besit is nie 'n reg nie Gloudina - dit is 'n voorreg wat die boer moet
gebruik om die land se bevolking te voed en buitelandse inkomste te
verdien, nie om die grond die see in te laat spoel nie.

Wat my die meeste omtrent jou bekommer is dat jy duidelik al die
propaganda sluk en glo as die waarheid en dat jou redebasie vermoee"
duidelik redelik gebrekig is. Wat 'n vermorsing van die SA belasting
betaler se geld toe hulle jou universiteit toe gestuur het.

Groete
Lou
Re: Wat maak Mandela daar [boodskap #13968 is 'n antwoord op boodskap #13867] Wo, 22 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
lou writes:
>
> Nou het ek alles gehoor. So dis nou reg om ander mense te onderdruk as
> jy onderdruk was.

Ou Lou, as 'n Afrikaner wat die
apartheidsera blykbaar taamlik
lekker in SA deurleef het, en
nou nog verskonings maak, dink
ek dis beter dat jy jou bek nou
ophou rek oor Hutus en Tutsis
en Mugabe en Biafra en nog wat.
JY HET GEEN BEEN OM OP TE STAAN NIE.

Wys jou net, een maal van Afrika - altyd van Afrika al
> bly jou nou ook in Kanada. Die oorlewing van die sterke.

Nee, nie die oorlewing van die sterkste
nie, maar van reg en geregtigheid, soos
ons in SA gesien het.

Maar selfs in Zimbabwe is die einde nog
nie in sig nie. Volgens een koerant hier
is een-derde van Zimbabwe bos waar net
diere lewe, een-derde word bevolk deur
die nie-blanke bevolking, en die ander
een-derde bevat die omtrent 4000 plase
waarop die meestal wit boere bly. Waar
is die reg en geregtigheid daar. Hoelank
moet die swart bevolking nog wag vir hul
regmatige porsie van hulle eie land. En
wat word in SA gedoen om hierdie onbalans
reg te stel. Hoop Derek Hanekom doen sy
werk.

Gloudina
Re: Wat maak Mandela daar [boodskap #13969 is 'n antwoord op boodskap #13867] Wo, 22 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Leendert van Oostrum" writes: >

> Dis eintlik eenvoudig. Dit gaan nie vir haar oor wat reg en verkeerd is nie.
> Dit gaan vir haar daaroor dat, as mens wit en Afrikaans is, is jy
> "verkeerd".

Dis hier waar Leendert homself openbaar
as 'n argumentatiewe en kompulsiewe
kekkelaar van uitgediende apartheids-
vark argumente. As daar een ding is
wat vir almal duidelik moet wees, is
dat ek die Afrikaner-erfenis eerbiedig
en enigiemand aankla wat in die verlede
gedurf het en nou nog durf om die
Afrikaner se naam te beswadder met hulle
apartheidsvarkerige opinies en dade. Kom
ons stuur die varke met die heuwel af
en bestendig die Afrikaner se eertydse
goeie naam weer in die wereld.Kom ons
vra mense in die buiteland om vir die
apartheidsvarke vrypasse te gee na
ander lande waar hulle meer tuis gaan
wees. Soos byvoorbeeld die westelike
deel van Kanada. Juis vanoggend is 5
neo-nazi skinheads voor die hof oor die
moord van 'n opsigter by 'n Sikh tempel.

Gloudina
Re: Wat maak Mandela daar [boodskap #13990 is 'n antwoord op boodskap #13867] Do, 23 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SizweBanzi  is tans af-lyn  SizweBanzi
Boodskappe: 44
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Volle Lid
> Miskien moet jy meeer as net eeeeen "almal" bevra oor die lewenstoestande
> in SA ... Kan ek vir jou 'n paar name stuur ?
>
>

En kan ek vir jou 'n paar name stuur - swart en wit - wat Gloudina se argument
bevestig. En miskien wil jy sommer ook die name stuur van daai snare by Cape
Grapes (hulle is vryelik beskikbaar in grocery winkels hier in die VSA), so ook
Ceres Fruit Juices (net so vryelik beskikbaar) - wat van al daai wyn wat ek nou
vir die eerste keer in restaurante en bottle store hier in die VSA kan koop.
Of die direkteure van SAL wat hekke kry in soveel meer lande en hiermee net die
punt van die ysberg. VEEL slegter - loop vertel daai vir jou laaitie, miskien
sal hy jou glo.

> Kom ons probeer eerder weer saam positief vorentoe

Natuurlik by jou definisie van positief ne. Kak - waarom kan jy nie positief
saamwerk by ander (bv. Pres. Mandela) se definisie nie?
Re: Wat maak Mandela daar [boodskap #13991 is 'n antwoord op boodskap #13867] Do, 23 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina skryf:

> Maar selfs in Zimbabwe is die einde nog
> nie in sig nie. Volgens een koerant hier
> is een-derde van Zimbabwe bos waar net
> diere lewe, een-derde word bevolk deur
> die nie-blanke bevolking, en die ander
> een-derde bevat die omtrent 4000 plase
> waarop die meestal wit boere bly.

Gloudina,

Wat sou jy sê watter een van daai derdes dra die meeste by tot Zim se BBP,
en watter een die minste?

Groete

Henri Burger, Tzaneen. RSA
'Afrika is Nie vir Sissies Nie!'
(e-mail: remove 'sukikaki.')
Re: Wat maak Mandela daar [boodskap #14032 is 'n antwoord op boodskap #13867] Vr, 24 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SizweBanzi  is tans af-lyn  SizweBanzi
Boodskappe: 44
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Volle Lid
Nico skryf:

> Sies - jy kan gerus mooier taal gebruik - netnou dink ons regtig jy is 'n
> ou kleurling viswyf...!

En ek 'n hotnot skollie ne. Wel, loop vreet naai, jou teef.
Re: Wat maak Mandela daar [boodskap #14033 is 'n antwoord op boodskap #13867] Vr, 24 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in article ...
| ek dis beter dat jy jou bek nou
| ophou rek oor Hutus en Tutsis

Sies - jy kan gerus mooier taal gebruik - netnou dink ons regtig jy is 'n
ou kleurling viswyf...!

| Maar selfs in Zimbabwe is die einde nog
| nie in sig nie. Volgens een koerant hier
| is een-derde van Zimbabwe bos waar net
| diere lewe, een-derde word bevolk deur
| die nie-blanke bevolking, en die ander
| een-derde bevat die omtrent 4000 plase
| waarop die meestal wit boere bly. Waar
| is die reg en geregtigheid daar. Hoelank
| moet die swart bevolking nog wag vir hul
| regmatige porsie van hulle eie land.

Ek hoop nie daar is van jou eerstenasie boeties wat minder grond besit as
jou en manlief se eiendom nie, Gloudina....

Gaan ry van van Birchenough (spelling?) Bridge af oor Chipinga na Mutare
toe en dan kyk jy na die grondverskil tussen die wit eiendomme en waar
swartes bly. Dis woestyn en grasland. As jy wil sien hoe 'n swarte
deurtrek wat hy wel besit, Gloudina, dan is Zimbabwe net die regte
voorbeeld. Wanneer laas was jy daar?? Was jy al daar?? Sedert
Onafhanklikheid???

Zimbabwe is een van daardie plekke wat voorspel dat Afrika 'n baie donker
toekoms in die gesig staar. Veral as jy nie 'n wit vel het nie. Hulle
gaan nog baie swaar leef, die wat Vigs oorleef ...

Nico
Re: Wat maak Mandela daar [boodskap #14046 is 'n antwoord op boodskap #13867] Sa, 25 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thomas Jacobs  is tans af-lyn  Thomas Jacobs
Boodskappe: 49
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Volle Lid
In sizwe...@aol.com (SizweBanzi) writes:

> Nico skryf:

>> Sies - jy kan gerus mooier taal gebruik - netnou dink ons regtig jy is 'n
>> ou kleurling viswyf...!

> En ek 'n hotnot skollie ne. Wel, loop vreet naai, jou teef.
Hoor, hoor, Sizwe. Nico dra khaki underpants.

--
Thomas Jacobs - Computing Centre - Rhodes University - Grahamstown
Internet: cc...@hippo.ru.ac.za uucp: ..!uunet!m2xenix!quagga!hippo!cctj
Re: Wat maak Mandela daar [boodskap #14070 is 'n antwoord op boodskap #13867] So, 26 April 1998 00:00 Na vorige boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
| Jy het tweekeer vir my gesê
| jou moer (wat ek gedink het
| Afrikanermans nooit vir vroue
| sê nie,

Moenie my in 'n kassie probeer plaas nie - jy misluk alweer!

en het my 'n viswyf
| genoem.

Ek het nie - gaan lees weer die plasing - ek het jou gewaarsku dat ons so
van jou kan dink AS jy sou voortgaan met swak plasings. Ek wou voorkom en
help. Lees jy nie so lekker nie - of wat? Jy kan jou nuusleser stel om
groter skrif op die skerm vir jou te gee.

Nou kom maak jy of jou
| hande so skoon is.
|
| Gloudina
|
|
|

Het jy al daaraan gedink dat jy dit uitgelok het?! Respek teenoor 'n dame
word verdien en is nie onvoorwaardelik nie - met die plasings wat jy darem
al gemaak het was enige reaksie wat jy van my en ander gekry het, baie
"mild". Ag jouself gelukkig. Ek glo in gelykheid tussen die hantering van
mans en dames. Gelyke geleenthede en gelyke respek.

As jy respek wil hê, moet jy so handel dat dit jou toekom. Jy kan nie hier
soos 'n hanswors wil tekere gaan en dan verwag jonger mense moet voor jou
"bow and scrape" nie.

Wys vir ons jy is respek waardig, Gloudina. Moenie daaroor "whine" hier op
die nuusgroep nie.

Nico
Re: Wat maak Mandela daar [boodskap #14071 is 'n antwoord op boodskap #13867] So, 26 April 1998 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Nico" writes:
>
> Net Hanes Cotton, Jacobs, en ek vloek darem nooit so erg nie - ek weet nie
> waar trek 'n mens die streep nie, maar as 'n mens julle plasings lees, voel
> jy so half vuil ....
>
>
> Nico
>

Jy het tweekeer vir my gesê
jou moer (wat ek gedink het
Afrikanermans nooit vir vroue
sê nie, en het my 'n viswyf
genoem. Nou kom maak jy of jou
hande so skoon is.

Gloudina
Re: Wat maak Mandela daar [boodskap #14072 is 'n antwoord op boodskap #13867] So, 26 April 1998 00:00 Na vorige boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
| Hoor, hoor, Sizwe. Nico dra khaki underpants.
|
| --
| Thomas Jacobs - Computing Centre - Rhodes University - Grahamstown
| Internet: cc...@hippo.ru.ac.za uucp: ..!uunet!m2xenix!quagga!hippo!cctj
|

Net Hanes Cotton, Jacobs, en ek vloek darem nooit so erg nie - ek weet nie
waar trek 'n mens die streep nie, maar as 'n mens julle plasings lees, voel
jy so half vuil ....

Nico
Vorige onderwerp: "Kontinentale Drywing" deur CHARLES DURAND
Volgende onderwerp: Dit is weer lente, die winter is verby...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 07:48:45 MGT 2024