Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fetisj
fetisj [boodskap #139174] So, 03 April 2022 09:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
fetisj
Afbreking: fe•tisj


Selfstandige naamwoord: fetisj
Meervoud: fetisje
Verkleinwoord: fetisjie
Meervoud van verkleining: fetisjies

Betekenis:
• Voorwerp of situasie wat abnormaal vereer word, meestal in godsdienstige of erotiese sin.

Gebruik:
• Mense met 'n seksuele fetisj is obsessief gefikseer op 'n spesifieke objek of liggaamsdeel vir seksuele bevrediging.

Afgelei:
• borsfetisj
• voetfetisj

Verwant:
• fetisjis (persoon)
• fetisjisme
• fetisjisties

Vertaling:
Engels: fetish
Franks: fétiche
Nederlands: fetisj

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: marknavorsing
Volgende onderwerp: trotseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 08:38:34 MGT 2024