Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verordineer
verordineer [boodskap #139171] Sa, 02 April 2022 11:41
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verordineer
Afbreking: ver•or•di•neer


Werkwoord: verordineer
Verlede tyd: het verordineer

Betekenis:
• (verouderd) Om iets op 'n bepaalde manier te orden, te rangskik of in posisie te plaas.

Gebruik:
• ... en daar het gelowig geword almal wat verordineer was tot die ewige lewe. [Handelinge 13:48]

Sinoniem:
• afkondig
• bepaal
• beskik
• besluit
• beveel
• instel
• ordineer
• uitverkies
• vasstel
• voorbeskik

Afgelei:
• verordinering

Vertaling:
Engels: to ordain, predestinate
Nederlands: verordineren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: protokol
Volgende onderwerp: wankelend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 08:48:11 MGT 2024