Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » protokol
protokol [boodskap #139170] Di, 29 Maart 2022 21:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
protokol
Afbreking: pro•to•kol


Selfstandige naamwoord: protokol
Meervoud: protokolle

Betekenis:
• Gedragsreëls, formaliteite en rituele vir formele aangeleenthede (soos diplomatieke etiket).
• (rekenaars) Voorskrifte vir rekenaarmatige kommunikasie en data-oordrag tussen rekenaars.

Gebruik:
• Die protokol vir die gebruik van die Suid-Afrikaanse vlag is kort voor dit aanvaar is uitgereik.
• TCP/IP bestaan uit twee protokolle, die transmissiebeheer-protokol (TCP) en die internetprotokol (IP).

Afgelei:
• poskantoorprotokol
• protokollêr
• protokolooreenkoms

Afkorting:
• prot.

Vertaling:
Engels: protocol
Nederlands: protocol

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: maatband
Volgende onderwerp: verordineer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 09:01:38 MGT 2024