Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » maatband
maatband [boodskap #139169] Di, 29 Maart 2022 13:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Maatband.
'n Maatband.
maatband
Afbreking: maat•band
Samestelling: maat + band


Selfstandige naamwoord: maatband
Meervoud: maatbande
Verkleinwoord: maatbandjie
Meervoud van verkleining: maatbandjies

Betekenis:
• Band met mate om afstand te meet.

Gebruik:
• Voordat u materiaal vir gordyne koop, meet eers die grootte van die venster met 'n maatband.

Sinoniem:
• meetband
• meetlint

Verwant:
• maatstok

Vertaling:
Engels: tape measure, measuring tape
Nederlands: meetlint, meetband, maatband

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lywigheid
Volgende onderwerp: protokol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 08:25:19 MGT 2024