Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » loopbaankeuse
loopbaankeuse [boodskap #139165] Ma, 28 Maart 2022 16:11
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
loopbaankeuse
Afbreking: loop•baan•keu•se
Samestelling: loopbaan + keuse


Selfstandige naamwoord: loopbaankeuse
Meervoud: loopbaankeuses

Betekenis:
• Keuse van werk.

Gebruik:
• Jou loopbaankeuse is die belangrikste besluit wat jy ooit sal neem.

Vertaling:
Engels: career choice
Nederlands: loopbaankeuze

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: loodsprogram
Volgende onderwerp: lugspieëling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 08:43:29 MGT 2024