Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » terminologie
terminologie [boodskap #139163] Ma, 28 Maart 2022 14:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
terminologie
Afbreking: ter•mi•no•lo•gie


Selfstandige naamwoord: terminologie
Meervoud: terminologieë

Betekenis:
• Die tegniese woorde en terme wat in 'n bepaalde vakgebied gebruik word.

Gebruik:
• Om as 'n deskundige deur te gaan sal u die terminologie móét baasraak.

Sinoniem:
• vaktaal
• vakterme

Hiponiem:
• handboekterminologie
• navorsingsterminologie
• rekenaarterminologie
• taalterminologie
• uitdrukkingsterminologie
• vakterminologie

Afgelei:
• terminologielys
• terminologies
• terminologiewoordeboek

Vertaling:
Engels: terminology
Nederlands: terminologie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lokaliseer
Volgende onderwerp: loodsprogram
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 08:52:24 MGT 2024