Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lokaliseer
lokaliseer [boodskap #139162] Ma, 28 Maart 2022 14:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lokaliseer
Afbreking: lo•ka•li•seer


Werkwoord: lokaliseer
Verlede tyd: het gelokaliseer

Betekenis:
• Om die ligging/plek van iets te vind.
• Om iets meer lokaal/plaaslik te maak; verplaaslik.

Gebruik:
• Die dokter druk die pasiënt se maag met sy vingers om die pyn te lokaliseer.
• Die rekenaarprogram is gelokaliseer en is nou in Afrikaans beskikbaar.

Afgelei:
• lokalisasie
• lokalisering
• lokaliteit

Vertaling:
Engels: to locate; to localize
Nederlands: lokaliseren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: literêr
Volgende onderwerp: terminologie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 09:01:37 MGT 2024